Mnr. Eckhart Mueller (foto links), die uitvoerende direkteur van die Namibië Instituut vir Mynbou en Tegnologie (Nimt), en sy adjunk, mnr. Heimo Hellwig (foto regs), is omstreeks sesuur vanoggend na bewering koelbloedig doodgeskiet toe hulle vir werk by dié kampus opdaag. Dit blyk hulle het albei pas aangekom en was op die punt om die..
Continue reading…